Homemade lemonade and lemon meringue pie...
In this part of the world most women have a knack for baking but when the ladies of Malmbesbury are in need of pampering, high tea at Cherry Lane provides the necessary indulgence. Karin Smit has created a quaint and elegant restaurant that also serves the best boerekos at prices that have city slickers grinning with delight. Enjoy delicious bobotie with sambals followed by malva pudding to rival your grandmother’s, plus stock up on homemade mayonnaise and biscuits while you’re there.
In die platteland kan die meeste vroue goed bak maar wanneer die dames van Malmesbury ʼn bietjie gepamperlang wil word, is ;Cherry Lane die antwoord. Eienares Karin Smit het ʼn sjarmante, stylvolle oase geskep wat ook die lekkerste boerekos bedien teen pryse wat stadsjappies van oor tot oor laat grinnik. Geniet ʼn geurige bobotie met sambals en malvapoeding nes ouma dit gemaak het, plus koop tuisgemaakte mayonnaise en vars gebak om saam te neem.